skakel-081966
 
top20btn

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie sê studente se protesoptrede het na sy kampusse in Ga-Rankuwa, eMalahleni/Witbank en Pretoria uitgebrei.Die TUT sê in ‘n verklaring die betogings, wat reeds verlede week gelei het tot die opskorting van bedrywighede by die Soshanguve-Noord en Suid-kampusse, het vandag na die ander kampusse oorgespoel.Die bestuur van die universiteit het gisteraand met studenteleiers vergader, en hoewel progressiewe voorstelle van die universiteite oor griewe ter tafel gelê is, is dit deur die studente verwerp.

Nedbank
Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2015 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na