skakel-081966
 
top20btn

 ‘n Groep gewapende mans het vanoggend 'n onbekende bedrag geld in 'n transito-roof by die O.R Tambo Internasionale Lughawe in Kemptonpark gebuit.Kaptein Tsekiso Mofokeng van die Gautengse polisie sê die verdagtes het die veiligheidsvoertuig gevolg toe dit die lughawegebied verlaat het, en drie veiligheidswagte is beseer toe die rowers met 'n Mercedes-Benz teen die voertuig gebots het.

Sample01
Sample01
Sample01
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2014 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na