skakel-081966
 
top20btn

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, sal die Majuba-kragstasie in Mapumalanga, waar die sentrale steenkoolsilo die naweek ineengestort het, binnekort besoek om haarself van die situasie te vergewis.

Die DA parlementslid Natasha Michael,  het gesê die kraak in die silo is regstreeks te wyte aan Eskom se gebrekkige instandhouding en beplanning en die minister van openbare ondernemings se swak beheermaatreëls oor Eskom.

Nedbank
Pick n Pay
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2014 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na